Hierdie erf gelee in Koringberg is op die randjie van die dorp en het pragtige uitsigte oor koringlande en berge. Koringberg is gelee op die N7 tussen Moorreesburg en Piketberg in die hartjie van die Swartland. Koringberg is an hour and a half drive from Cpape Town.