25km vanaf Montagu in 'n skilderagtige omgewing, geen deurpad na die plaas.
Plaas omring deur berge. Ideaal vir boerdery op klein skaal saam met 'n leefstyl in pragtige omgewing.
18 ha onder besproeiing; 5ha Golden Pride perskes; 2.5ha Appelkose; Nog 10ha bewerkbaar.
21.08 ha water ingelys uit die Kingna besproeiing skema; 1 Boorgat vir huisgebruik; 2 Boorgate met sonpompe. Opgaar sinkdam van 160 000L.
4 Slaapkamer woonhuis
4 Arbeiders huise met elektrisiteit
Stoor 15 x 20m
Implemente stoor
Munisipale krag op plaas.