Darling: Saai vee en wingerd plaas - 615ha.
Plaas net buite die dorp op die Moorreesburg grondpad.
Plaas geskik vir verbouing van koring, gars, hawer, lupine en canola.
25ha gevestigde wingerd van verskillende kultivars.
Cinsaut, Chenin Blanc, Cabernet, Pinotage.
Netjiese 3 slaapkamer woonhuis met dubbel garage.
Vleiskamer
Werkskamer en pakkamers
Trekkerstoor
Grootstoor.
3 Werkershuise.
Eskom krag.
Watervoorsiening: 2 boorgate (een met solarpomp en een windpomp) en 2 damme