Goed beplande gemengde bossie en gras plaas
Plaas verdeel in 25 kampe met veewaters.
Hoofsaaklik vlakte en leegteveld met randteveld.
Jakkals proef omhein met veewerende binnedrade.
Watervoorsiening deur 'n gronddam, 12 x windpompe, 1 x sonpomp, reservoir en water tenke.
Ongeveer 10 ha lande word vloedbesproei indien dam water kry.
Woonhuis, woonstel, skuur, afdak en 3 x arbeidershuise.
5 x Stelle krale.
Goeie plaas.
Reel vooraf vir besigtiging