Maak gebruik van hierdie waardevolle geleentheid om 'n uitmuntende belegging in Orania te maak.
500 vkm Erf ' is beskikbaar by wyse van die aankoop van aandele in die Orania Aandeleblok.
Dit is binne loopafstand van die skool, kerk, restaurante en sakekern.
Die erf is reeds toegerus met vars- en rouwater, riool- en elektrisiteitaansluitings.
Dit is noodsaaklik om oor verblyfreg in Orania te beskik om die eiendom te kan koop.
Skakel gerus vir meer inligting