ERF 377
Maak gebruik van hierdie waardevolle geleentheid om 'n uitmuntende belegging in Orania te maak.
5041 vkm Erf 'n erf is beskikbaar by wyse van die aankoop van aandele in die Orania Aandeleblok.
Dit is binne loopafstand van die skool, kerk, restaurante en sakekern.
Die erf is reeds toegerus met vars- en rouwater, en elektrisiteitaansluitings.
Dit is noodsaaklik om oor verblyfreg in Orania te beskik om die eiendom te kan koop.
Skakel indien u meer inligting verlang