Neat 2 Bedroom House for Sale at the Oog Retirement Estate.
This lovely house has 2 Bedrooms with 2 Bathrooms open plan living room area. Spacious build in braai area with open and closing canvas.
Plenty of natural light throughout the house.
Carport parking space.
Pragtige 2 Slaap kamer huis te koop by die Oog Aftree Oord
Hierdie gerieflike huis het 2 slaap kamers met 2 bad kamers oop plan kombuis en leef area.
Ruim kuier area met ingeboude braai en canvas seile wat oop en toe kan maak.
Nejiese maklik onderhoubare tuin.
Netjiese hout afwerking deur die huis met solide hout ingangs deur.
Hierdie is 'n oulike huis met min onderhoud.
Die Oog aftree-landgoed is 'n unieke aktiewe leefstyl blyplek vir mense wat nie kans sien vir 'n tradisionele aftree-oord nie.
Met sy natuurlike Bosveldomgewing, warm klimaat en wye verskeidenheid fasiliteite is Die Oog die ideale plek om af te tree. Die landgoed bied uitstekende waarde vir geld.
Al die vakansie-oord fasiliteite word behou en addisionele fasiliteite en dienste word ook gebou. Dit hou die voordeel in dat die aftree-landgoed van dag een af operasioneel kan wees en in die leefstylbehoeftes van sy inwoners kan voldoen.