Back

2 Bedroom Townhouse For Sale in Modimolle

Modimolle, Limpopo
R 1620000
RunningCosts Bond
Costs
Property Type Townhouse
Erf Size 2962 m2
Levies R 0
Listing Date August 14, 2024
Floor Size NA
Rates and Taxes R 1200
Details
Map
Street view
Local info

Property description

Aftree-eenheid te koop in Modimolle.
Baie netjiese en ruim eenheid te koop in 'n aftree oord. Die eenheid het 'n pragtige tuin
Hierdie eenheid bestaan uit die volgende :

2 slaapkamers
2 Badkamers
oopplan leef- / eetarea
Dubbel motorhuis
3 motorafdakke
1 Karavaanafdak
3 watertenks met drukpomp
Pragtige tuin met lieflike sonstoep
Sonkragstelsel, net die oond en geiser werk met elektrisiteit.
En vele meer
Kontak my gerus om 'n besoek aan die pragstuk te doen.

  • Study
  • Patio
  • Laundry
  • Flooring: Tiles

Request property details from Virhuis Eiendomme - Head Office

Terms of use
Type of enquiry
Phone Agent
Message Agent