THIS MAJESTIC 21HA FARM SHOULD BELONG TO YOU!
On this beautiful farm, you will find 2 barns a 4 car covered parking area.
A 4 bedroom home (servant Quarters). Each room has a kitchen and an en-suite bathroom.
Underproof heated solar-powered swimming pool for those hot and cold days.
Moving on to the main home that consists of 4 bedrooms 2 ensuite bathrooms a living area as well as a kitchen, dining, study, scullery, and a pantry.
Next to the swimming pool is a 150m² building with a built-in braai and bar.
Close to the main home, we find a lookout point with a dek and an awesome fire/braai place.
On the outside of this magnificent home, we can find a 200m irrigation tunnel with horse stables on the side.
Why wait? Book a viewing today to view this masterpiece!
Hierdie pragtige 21Ha plaas behoort vAndag nog U sin tewees !
Op hierdie pragtige plaas vind jy 2 skure en 4 motors onderdakparkeerareas.
'n 4 slaapkamer huis (werkers area). Elke kamer het 'n kombuis en 'n en suite-badkamer.
Onderdak sonkrag-aangedrewe swembad vir daardie warm en koue dae.
Beweeg aan na die hoofhuis wat bestaan uit 4 slaapkamers, 2 en suite-badkamers, 'n leefarea sowel as 'n kombuis, eetkamer, studeerkamer, opwaskamer en 'n spens.
Langs die swembad is 'n gebou van 150 m² met 'n ingeboude braai en kroeg.
Naby die hoofhuis vind ons 'n uitkykpunt met 'n dek en 'n wonderlike vuur/braaiplek.
Aan die buitekant van hierdie manjifieke huis kan ons 'n 200m² besproeiingstonnel met perdestalle aan die kant kry.
Hoekom wag? Bespreek vandag 'n besigtiging om hierdie meesterstuk te besigtig!