Aftree-eenheid te koop in Bela-Bela.
Baie netjiese en ruim eenheid te koop in 'n sekuriteitskompleks.
In hierdie sekuriteitskompleks is slegs 2 eenhede rystoelvriendelik , en dit is een van die eenhede.
Hierdie eenheid bestaan uit die volgende :
2 slaapkamers
1.5 badkamers
Oopplan leef- / eetarea
1 Toesluit motorhuis
2 Motorafdakke
Watertenk met sonkrag
Sonkrag geiser
Pragtige tuin met lieflike patio
Moet asseblief nie huiwer om ons te skakel