Hierdie unieke 8.5ha eiendom geleee langs die R501 Thabazimbi-pad bied uitstekende besigheids- en leefgeleenthede teen slegs R4 miljoen (onderhandelbaar).Alle regte en sonering is volledig in plek en op datum.
Dit bied eindelose moontlikhede vir entrepreneurs en gesinne wat beide 'n leef- en werkplek soek.
Hoogtepunte:
Dieseldepot: Gesoneer vir 5 x 23,000-liter tenks
Besigheidsgeleenthede: Sluit 'n tuckshop en restaurant in Verblyfopsies:
Hoofhuis:
3 slaapkamers
2 badkamers
Sitkamer, eetkamer, en stoep
Woonstel 1:
2 slaapkamers
2 badkamers
Kombuis, sit- en eetkamer
Woonstel 2:
1 slaapkamer
1 badkamer
Sit- en eetkamer
Ander geriewe:
3 Kantore met afdak
Groot toe stoor en oop stoor
Sterk boorgat