Hierdie 377 ha beesplaas word omring deur 'n sterk saaigebied waar veegronde met goeie rooigras weidings min is.
Die plaas se weiding word verdeel met 'n derde van die plaas wat teen die teerpad is en twee derdes agter die rant dieper in.
Grastipes wat oorheersend is, is rooigras agv die swaarder grondtipe, waar dit ook meer boomryk is.
Pioniersgrasse kom ook voor.
Wat die plaas nie net 'n goeie beesplaas maak agv sy sterk weidings nie, is die splinternuwe beeshanteringsfasiliteite wat insluit; drukgang, onderdak weeg ,laaibank, uitkeerkrale asook genoeg spasie vir voerkraal - als met staalpyp uitgevoer.
Watervoorsiening
2 sonpompe
1 windpomp
1 boorgat, nie toegerus
Nuwe sementdam bo op die rant vir water aan die agterkampe.
Gronddam
Nuwe arbeidershuis
Geen Eskom
Nuwe kampdrade en pale
Gerieflik naby die dorp
Drakrag 1:6 GVE
Prys R4.2 milj plus BTW
Kontak my gerus