Back

Farm For Sale in Bloemfontein

Bloemfontein
R 2595000
RunningCosts Bond
Costs
Property Type Farm
Erf Size 2 m2
Levies R 0
Listing Date December 06, 2024
Floor Size NA
Rates and Taxes R 1950
Details
Map
Street view
Local info

Property description

Hierdie eiendom is uitstekend gelee, in 'n doodloopstraat en naby SAPD in Bainsvlei. Die huis het 3 slaapkamers, studeerkamer, kombuis, sitkamer, eetkamer en 2 badkamers. Buite is daar 'n braai-area.

Woonstel 1 bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en sitkamer.

Woonstel 2 het 1 slaapkamer, kombuis met 'n leefarea en 'n badkamer, asook 'n dubbelafdak.

Woonstel 3 het 1 slaapkamer, kombuis, sitkamer en 'n volle badkamer,
asook 'n dubbelafdak.

Daar is ook 'n boorgat met 'n dam wat 6000L per uur lewer.

Die woonstelle bied die potensiaal vir goeie huurinkomste.

  • Study
  • Flatlet
  • Pets Allowed

Request property details from Home & Hectare Real Estate - Home and Hectare Free State

Terms of use
Type of enquiry
Phone Agent
Message Agent