Hierdie plaas is geskik vir bees en skaap met sy rooigras weidings asook bossieveld kampe.
Die grootste pluspunt is nie net die ligging nie, maar ook die baie natuurlike waters!
4 Toring Talbert( nuut) van 23 ha.
206 000 m3 geregistreerde waterregte.
Rivierfront- Tierpoort met keerwal.
Spruit/fonteine.
Boorgate.
Bees hanterings fasiliteite.
Waterkrippe.
8 kampe.
Voerstoor.
Buitegeboue/arbeidershuise.
Eskom krag.
55 km Wes van die N1.
Baie goeie en gewilde omgewing.
Prys is op aanvraag en onderhandelbaar.