Back

Farm For Sale in Bloemfontein

Bloemfontein
R 8000000
RunningCosts Bond
Costs
Property Type Farm
Erf Size NA
Levies R 0
Listing Date June 25, 2024
Floor Size NA
Rates and Taxes R 0
Details
Map
Street view
Local info

Property description

Hierdie 443.5765 hektaar wildsplaas is gelee slegs 40km vanaf Bloemfontein. Hierdie land bied n diverse landskap van rante, laagtes en boomryke gebiede.

'n Pragtige spruit kronkel deur die plaas, Die plaas is goed toegerus met slaggeriewe, 'n gesellige braai-area en 'n kroeg vir sosiale byeenkomste.

Die hoofhuis op die eiendom is gerieflik met vier slaapkamers en drie badkamers, wat meer as genoeg spasie vir familie en vriende bied.

Daar is n betroubare sonpomp wat die waterbehoeftes van die plaas dek, en die eiendom is omhein met n 2,4 meter hoe wildsheining om die veiligheid van die wild te verseker.

Drie groot grond damme bied bykomende waterbronne en dra by tot die ekologiese balans van die plaas.


Hoenders
Wild
8 x Sable
50 x Springbok
20 x Blesbokke
20 x Wit Blesbok
15 x Rooi Hartebees
3 x Zebra
8 x Eland
10 x Lechwe
40 Brindle Gnu (BWB)
30 x Goue BWB
15 Impalas
15 Swart Impalas
9 x Volstruis
20 x Swart Rooibokke
20 x Rooibokke

Moenie hierdie unieke geleentheid misloop nie. Kontak ons vandag om meer te wete te kom en om 'n besigtiging te reel.

  • Freehold
  • Pets Allowed

Request property details from Home & Hectare Real Estate - Home and Hectare Free State

Terms of use
Type of enquiry
Phone Agent
Message Agent