Back

Farm For Sale in Bloemfontein

Bloemfontein
R 6250000
RunningCosts Bond
Costs
Property Type Farm
Erf Size NA
Levies R 0
Listing Date June 05, 2024
Floor Size NA
Rates and Taxes R 0
Details
Map
Street view
Local info

Property description

Hierdie uitsonderlike 30 hektaar plasie, met genoegsame waterbronne is ideaal gelee naby Bloemfontein en bied die perfekte kombinasie van natuurlike skoonheid en moderne geriewe. Of jy nou 'n entoesiastiese boer of 'n gesin is wat op soek is na 'n rustige plaaslewe, hierdie eiendom het alles wat jy nodig het.

Watervoorsiening en Infrastruktur:
- Boorgate: 2 toegeruste boorgate lewer 'n indrukwekkende 45,000 liter water per uur elk, terwyl 'n derde boorgat met 'n kapasiteit van 10 000 liter per uur beskikbaar is (nog nie toegerus nie).
- Kraglewering: Die plaas is toegerus met 'n betroubare 3-fase kragstelsel, ondersteun deur 3 x 10kVA inverters, 'n battery bank van 22kVA, en 'n 20kVA generator.
- Sonkrag: 30 sonpanele verseker dat jy volhoubaar en energie-onafhanklik kan boer.

Landbougeriewe:
- Granaatboorde: 160 granaatbome lewer 'n oorvloedige oes elke seisoen.
- Lusern: 0.6 hektaar toegewyde lusern kamp.
- Dierehantering: 10 veekampe en skaapkrale met krippe maak dierehantering moeiteloos.
- Opberging: 9 by 20 meter op stoor

Veiligheid en Verwerkingsfasiliteite:
- Sekuriteit: 'n Omvattende kamera sisteem verseker gemoedsrus.
- Verwerkingsgeriewe: 'n Slagkamer met 'n koelkamer maak diereverwerking gerieflik en doeltreffend.

Woonhuis:
- Slaapkamers: 4 ruim slaapkamers, insluitend 'n hoofslaapkamer met en-suite badkamer en instap kas.
- Gesinsruimtes: 'n Moderne kombuis met 'n spens, sitkamer, eetkamer, binne braai area, leef vertrek, aparte opwas, en kantoorruimte.
- Geriewe: 'n Motorhuis bied veilige parkering vir voertuie

Hierdie eiendom is 'n seldsame juweel wat 'n geleentheid bied om 'n gesogte stuk landbougrond te besit met onuitputlike waterbronne en uitstekende infrastruktuur. Moenie hierdie kans misloop om jou eie stukkie paradys naby Bloemfontein te besit nie.


Kontak ons vandag nog vir 'n besigtiging en maak jou droom van plaaslewe 'n werklikheid.

  • Study
  • Freehold
  • Pets Allowed
  • Laundry

Request property details from Home & Hectare Real Estate - Home and Hectare Free State

Terms of use
Type of enquiry
Phone Agent
Message Agent