Back

Farm For Sale in Lady Grey

Lady Grey, Eastern Cape
R 6700000
RunningCosts Bond
Costs
Property Type Farm
Erf Size 842 m2
Levies R 0
Listing Date August 27, 2024
Floor Size NA
Rates and Taxes R 0
Details
Video
Map
Street view
Local info

Property description

Hierdie plaas van 842 hektaar se belangrikste kenmerke sluit die volgende in:

- Natuurlike Weidings en Topografie: Die plaas bestaan hoofsaaklik uit berggebiede, rantes en leegtes met gemengde grasvelde, wat 'n ideale habitat vir vee skep. Die jaarlikse reenval is ongeveer 700 mm. 17 Ha se lande is tans met hawer geplant en daar is nog lande beskikbaar wat nog nie bewerk is nie.

- Heining: Die plaas is omhein met 'n 1.2-meter buiteheining en binneheinings wat in uitstekende toestand is. Daar is 32 kampe, wat die bestuur van vee vergemaklik.

- Watervoorsiening: Meeste kampe is toegerus met gronddamme en krippe, wat die beskikbaarheid van water vir vee verseker.

- Drakrag: Die drakrag is 1 grootvee-eenheid per 6 hektaar, wat optimale benutting van die weiding verseker.

- Woonhuis: 'n Gerieflike 4-slaapkamer woning met 'n waskamer bied genoeg spasie vir die gesin.

- Buitekamers en Stoor: Daar is buitekamers en 'n stoor wat gebruik kan word vir verskeie doeleindes.

- Sonkrag: Die eiendom maak gebruik van sonkrag, wat bydra tot volhoubare en kostedoeltreffende energieverbruik.

- Toegang: Die plaas is maklik bereikbaar, ongeveer 15 km teerpad vanaf die naaste dorp, waarvan 8 km grondpad is.

Moet nie hierdie uitsonderlike geleentheid misloop nie!

Kontak die agent vandag om 'n besigtigingsafspraak te reel en die ware potensiaal van hierdie unieke eiendom te ontdek.

Request property details from Home & Hectare Real Estate - Home and Hectare Free State

Terms of use
Type of enquiry
Phone Agent
Message Agent